SA Hunter/Jagter

BURRIS VERACITY PH 4-20X50-TELESKOOP

Die maatskappy Burris, genoem na wyle Don Burris, het geen bekendstelling nodig by Suid-Afrikaanse jag- en skietentoesiaste nie, en vervaardig sedert 1971 kwaliteit- optiese toerusting in Greeley, Colorado in die VSA.

Don Burris was aanvanklik ’n ontwerpsingenieur by Redfield, ’n optiese maatskappy wat in Denver gesetel is, wat geglo het dat hy ’n beter teleskoop kon bou as wat beskikbaar was.

Gedurende sy 12 jaar lange loopbaan by Redfield het hy op produkontwerp en bestuur gefokus en was verantwoordelik vir verskeie innovasies binne die optiese vervaardigingsbedryf.

Van sy innovasies was die eerste konstant-gesentreerde, nievergrotingskruishaar binne geweerteleskope met veranderlike vergrotings, ’n ontwerp wat van-dag nog in 99% van alle geweerteleskope gebruik word;

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter3 min read
Buck - Messe Die Jagter Se Vriend Vir Meer As ’n Eeu
Buck-messe is alombekend vir hulle kwaliteit en vermoë om skerp te bly ondanks gereelde gebruik. Die Buck-storie begin in 1902 in die Amerikaanse deelstaat Kansas toe ’n grofsmid genaamd Hoyt Buck begin eksperimenteer het met messe wat hy self van ou
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van

Related Books & Audiobooks