SA Hunter/Jagter

BOEREJAGTERS 1652-1960 DEUR GRAEME POLSON

einig nuwe jagboeke het die afgelope dekade of wat die lig gesien. Groot name in die publikasiebedryf, soos Safari Press, Rowland Ward en ander, het óf hulle deure gesluit óf in ’n groot mate afgeskaal met die uitgee van nuwe boeke. Vir my persoonlik is dit tragies. Ek geniet lees – veral jagverwante verhale en boeke – en ek op my tafel beland. Eerstens is dit die eerste Afrikaanse boek oor enige jagonderwerp wat ek in baie jare gesien het en tweedens het die titel my laat regop sit. “Kan dit wees dat iemand uiteindelik oor hierdie onderwerp skryf?” het ek gedink.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter3 min read
Buck - Messe Die Jagter Se Vriend Vir Meer As ’n Eeu
Buck-messe is alombekend vir hulle kwaliteit en vermoë om skerp te bly ondanks gereelde gebruik. Die Buck-storie begin in 1902 in die Amerikaanse deelstaat Kansas toe ’n grofsmid genaamd Hoyt Buck begin eksperimenteer het met messe wat hy self van ou
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van

Related Books & Audiobooks