Die gras is altyd groener as jy…
io Ganic for Lawns van Atlantic Fertilisers gebruik. Dit is die ideale organiese kos vir alle grasperke, beide nuut en gevestig. Die stadige-vrystellende aksie help om dooigrassnysels wat soms op die grasperk opbou, te verhoed. Dit is ‘n organiese elke 10-12 weke is al wat jy nodig het vir ‘n welige, gesonde grasperk.