SA Hunter/Jagter

ACEBEAM DEFENDER P16 – ’n moet vir elke dag se dra

’Ndekade of wat gelede was die opsies wat goeie flitse betref baie beperk en daar was net ’n handjie vol bekende handelsname. Die ontwikkeling van LED-tegnologie het nie net die flitsbedryf ten goede verander nie, maar die hele wêreld. Die paar flitshandelsmerke wat in die verlede markleiers was, moes vinnig aanpas en hul reekse uitbrei. Dit het ook die geleentheid geskep vir nuwe maatskappye om ’n markaandeel te kry.

Mense wat my ken,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks