SA Hunter/Jagter

VUURWAPENBESIT IN AUSTRALIË

Vuurwapenbesit is in die meeste Westerse lande ’n onderwerp wat gereeld tot hewige debatte lei. Australië is geen uitsondering nie, maar soos ek oor die afgelope paar maande uitgevind het, is die benadering wat die Aussies volg ietwat anders as wat in Suid-Afrika die norm is.

Toe ek en my vrou in Augustus laas jaar in Australië aangekom het, was ons, net soos enige nuwe immigrant in ’n vreemde land, so ietwat uit ons diepte vir die eerste paar weke. Die eerste ding wat ons moes doen, was egter om bestuurslisensies in Australië in die hande te kry. Met die wete dat ’n bestuurslisensie op die beste van tye ’n opdraande stryd in Suid-Afrika is, het ek maar redelik opgesien teen dié takie. Tot my groot ver-basing het die vriendelike mense by die lisensiekantore my sommer dadelik gehelp. Dit was nie tien minute nie of my tydelike lisensie was in my hande, die foto’s was geneem, en my Aussiebestuurslisensie (wat ook as bewys van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related