Die Tuinier Tydskrif

DIE SOEKTOG HET BEGIN!

HOE OM IN TE SKRYF

• Koop enigeen van die Augustus-, September-en Oktober-2023-uitgawes• Soek die tuinkabouter wat tussen die bladsye van die tydskrif weggesteek is (elke maand is daar ‘n ander tuinkabouter te vinde).• Skandeer die QR-kode of stuur die bladsynommer en dit wat die tuinkabouter vashou saam met jou naam, adres, en kontakbesonderhede via SMS (normale tarief) of WhatsApp by 061 866 7780 voor die einde van elke maand.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.