SA Hunter/Jagter

JAG EN BEWARING – KEN DIE FEITE

KONTAKINLIGTING/CONTACT INFORMATION: SAJWV - Inyathipark | SAHGCA - Inyathi Park
ADRES/ADDRESS: Plot 3, Mountain Drive 7, Derdepoort, Suid-Afrika/South Africa
TELEFOON/TELEPHONE: (Suid-Afrika/South Africa) 0861 SAHUNT (724 868) | Internasionaal/ International: +27 (0) 12 808-9300
E-POS/E-MAIL: admin@sahunt.co.za | WEBTUISTE/ WEBSITE: www.sahunters.co.za

Jag in al sy fasette is toenemend onder druk. Elke verantwoordelike jagter kan ’n bydrae lewer om die feite rondom die waarde van jag te ken en te kommunikeer, of dit nou langs die braaivleisvuur is saam met vriende, by ’n sportbyeenkoms, of op sosiale media.

Ekstreme diereregte-organisasies, oningeligte regeringsamptenare en politici dryf persoonlike en politieke agendas sonder sinvolle bewaringsbeginsels wat die voortbestaan van jag bedreig. Daarmee saam raak die algemene publiek al meer uit voeling met die natuur en vervaag die realiteit dat ’n dier doodgaan sodat ons kan lewe. Dit geld ook vir vegetariërs wat dikwels die impak van hul leefwyse op die oorlewing van diere ignoreer, soos die vernietiging van habitat vir die aanplant van “groen kos” wat aan iemand anders uitgekontrakteur word.

WAT WORD MET DIE WOORD “JAG” BEDOEL?

Jag is wanneer ’n jagter haar/sy vernuf en kennis van die natuur en prooi aanwend om ’n wilde dier en/of voël wat aangepas is by hul omgewing, te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter3 min read
Buck - Messe Die Jagter Se Vriend Vir Meer As ’n Eeu
Buck-messe is alombekend vir hulle kwaliteit en vermoë om skerp te bly ondanks gereelde gebruik. Die Buck-storie begin in 1902 in die Amerikaanse deelstaat Kansas toe ’n grofsmid genaamd Hoyt Buck begin eksperimenteer het met messe wat hy self van ou
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van

Related Books & Audiobooks