Koe'sister

OOR KRUISE & NUWE PAAS-TRADISIES

PAASFEES

KRUISPAAIE

Ruby Marks

Soos dit maar oudergewoonte die geval is, reën dit mos op Paassondag, selfs hier in Benin! Dan dink ek terug aan dié Bybelversie: “Jesus wept”. Dis vir my een van die eenvoudigste maar ook diepgaande verse in die Bybel. Dit bring my altyd tot stilstand en nadenke.

Hierdie keer dink ek aan die simbool van die kruis wat skielik, uitgeëts deur water, teen my kamermuur verskyn het (ná hewige reën wat maar altyd 'n lek in die dak veroorsaak), Gewoonlik is dit net 'n lang, nat lyn, maar op dié heilige Sondag is daar skielik ook 'n kruis - waarvoor daar seker 'n logiese verklaring is. Die snaakse ding is dat ek nogal 'n bietjie ontstig bed toe gegaan het ná 'n gesprek met 'n vriend wat voel ons het nie simbole soos kruise en dies meer nodig om ons geloof te bevestig nie. Dít het nogal soos 'n duwweltjie onder my vel gaan sit, want ek hou mos van my kruis. Ek koop graag kruise wanneer ek kan - of dit antiek, plaaslik of van ander lande is, óf dié langs die pad, asook handgemaakte kruise. Ek hou veral van die eenvoud van die Palmkruis.

In elk geval, toe ek gisteroggend wakker skrik, sien ek die kruis teen die muur, en ek dink toe onmiddellik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Koe'sister

Koe'sister3 min readDiet & Nutrition
Let's Break Bread Together
Our mission is to create a space where local food entrepreneurs can access state-of-the-art shared kitchen space and equipment, support services, and learning and networking opportunities. We curate unique culinary experiences, markets and events for
Koe'sister4 min read
From Ina Paarman's Kitchen
This is one of the recipes that established my reputation in the early years. Very few of the ingredients have changed, but I now roast the vegetables first. Serve it garnished with butternut crisps for a special occasion. SERVES 6 Adjust the oven ra
Koe'sister9 min read
THE LOADSHEDDING diaries
Loadshedding is driving me batty. The constant checking to see at what time the electricity will be switched off and the racing against the clock is taking its toll. So much so that, when we got a bit of reprieve over one weekend, I rejoiced - I was

Related Books & Audiobooks