SA Hunter/Jagter

SWAROVSKI Z8i 1.7-13.3x42- TELESKOOP

k is altyd opgewonde as die plaaslike invoerder van Zwarovski-produkte, Whylo Distributors, my bel en sê iets is op pad met die koerier vir ons om te toets. Ek geniet hierdie produkte en nie een van hulle het my al ooit in die steek gelaat nie. In die 2021-uitgawe van KOLSKOOT het ek die Z5 2.4-12x50 BT- teleskoop getoets op my Remington 700 ADL in 6.5 Creedmoor – die gewone geweer wat ek vir dryfmiddel-, teleskoop- en koeëltoetse gebruik – en was uiters tevrede daarmee. Die Swarovski wat opgedaag het, was die Z8i 1.7-13.3x42. Dit was net betyds vir ’n lang verwagte jaguitstappie na die Kalahari. Ek het dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks