SA Hunter/Jagter

PANGOLIN-VOERTUIGKLUIS

Vuurwapeneienaars worstel al jare lank met die probleem wat om met jou handwapen te doen as jy ’n plek besoek waar vuurwapens nie toegelaat word nie, byvoorbeeld skole en staatskan-tore. Die wet bepaal dat ’n vuurwapen wat nie direk onder jou beheer is nie, toegesluit moet word in ’n kluis wat voldoen aan die voorskrifte van SABS Standaard 953-1 en 953-2. Hierdie voorskrifte bepaal onder meer dat ’n kluis ook in ’n voertuig gemonteer mag word, mits dit aan die bakwerk vasgemaak word.

Die probleem is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084-554-0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012-808-9300/082-848-8547 REDAKSIE WAARNEMENDE REDAKTEUR Fred Camphor PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging) KUNSREDAKTEUR Marthie van
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks