SA Hunter/Jagter

SAFARI OUTDOOR/SAJWV SE NASIONALE INTERTAK-SPANEN PRESIDENTSKIETKOMPETISIE 2021

Weens die beperkings en onsekerheid rakende Covid-19-regulasies is besluit om dié twee skietkompetisies later as gewoonlik in die jaar aan te bied, naamlik op 24 en 25 September 2021 op die Meerkatgat-skietbaan. Hierdie twee kompetisies verskil van mekaar aangesien die Intertakspanskietkompetisie uit 30 vyfmanspanne (150 skuts) bestaan en die Presidentskietkompetisie uit 150 individue wat teen mekaar kompeteer.

Skiettoestande: Gedurende die twee dae was die windhet ook ’n taamlike rol gespeel. Die skuts het hulle egter nie daardeur laat ontsenu nie en die skietstandaard was baie hoog, soos die tellings getuig.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter3 min read
Hodgdon’s Perfect pattern Powder
As many readers are aware, the price of shotgun cartridges is rocketing skywards for a variety of reasons, and handloading is becoming a more attractive proposition for South African shotgunners. This, however, creates a new set of problems: how to f
SA Hunter/Jagter8 min read
Buying A Used Double Rifle Part II
Under the heading of “Quality”, factors such as action type, engraving, wood quality and overall fit and finish come into play. Arguably, the two most important factors in the longevity of any firearm are the quality of the original materials used an
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om