Kamp en Karavaan

Kamptoerusting

Vir die Kampkok

Hierdie veeldoelige opvoukookblad van Tentco is 'n nuttige hulpmiddel vir kompulsiewe kampeerders en avonturiers. Dit bevat alles wat jy nodig het om kosmaak tydens jou kampvakansie te vergemaklik. Die kookblad kan ongeveer 30 kg dra, en is 146 cm x 41 cm x 114 cm groot. Dit kom in 'n gemaklike drasak.

Prys: R925 BTW ingesluit

You’re reading a preview, subscribe to read more.