LUUKS
Aug 27, 2021
2 minutes
DEUR MAGDEL MULLER
& MONICA VAN DER WALT
Wimperverlengings is jou antwoord as jy welige wimpers vir ’n spesiale geleentheid wil hê, maar dit kan jou natuurlike wimperhaartjies bros en swak laat wanneer dit uitgroei. Hiervoor kan ’n goeie wimperserum help. Dit bevat aktiewe bestanddele wat die haartjies versterk sodat dit nie so maklik breek nie en seël vog in sodat jou wimpers voller en gesonder lyk. Dermelect se XL
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days