O, KRIEK!
“Beam me up Scotty With!" a casual double tap above his heart, Captain Kirk disintegrates, to seconds later take control of his starship, Enterprise!
Reis a la Star Trek in die toekoms lyk te onpersoonlik. Ek wil die vibrasie voel as die kragtige Rolls Royce van die General Electric-vervaardigde enjins die vliegtuig oor die aanloopbaan aanjaag om so lig soos ’n ballerina op te styg na nog ’n vakansie erens in die wereld.
Vakansies is altyd ’n “ons” ding in die familie. Vanaf ons eerste internasionale vlug met British Airways se Boeing 747 na Brussels via Heathrow, Engeland, in 1997 tot die onlangse Dreamlineer 787 van Ethiopian Air, reis ons altyd as ’n familie. Wanneer daardie eerste gedempte ding-dong in die vliegtuig gehoor word, maak ek nog ’n regmerkie langs my itinerary. Paspoort... check, sakke geweeg... check, visum... check, bankkaarte.... check! Up and away we go!
“Chicken or beef, sir?” “Chicken, please!” Belgie was ons eerste oorsese vakansie, by my skoonsuster en my Belgiese penvriend. Die eerste keer toe ons in Brussels land, kon ek voel ek is in ’n ander land, ’n ander kontinent. Die land het ’n kalmte wat ons nie in die Wes-Kaap het nie. Die wolke is anders, so ’n sagte grys, die blou van die hemel is ietwat ligter en deinsiger en die son sak na
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days