Kamp en Karavaan

Die Afrikaluiperd

Gradering: Bedreig

Ons manjifieke luiperds met hul swart rosetvormige kolle is sterkgeboude diere, en is die tweede grootste van die groot katte wat in Suid-Afrika aangetref word. Hierdie pragtige roofdiere is minder aktief in warmer tye van die dag, en jag hoofsaaklik snags. Hulle is ook diere wat alleen rondgaan, en hulle verdedig hul gebied. Dr. David Mills, bestuurder van die Trust vir Bedreigde Natuurlewe se bewaringsprogram vir roofdiere, het ons interessante inligting gegee oor hierdie verstommende diere.

Daar word tans geraam dat daar tussen 2 813 en 1 632 luiperds in Suid-Afrika is,

You’re reading a preview, subscribe to read more.