Kamp en Karavaan

GRAVELROADER

Bush Lapa is bekend vir hul bossleepwaens en karavane. Om die 10de herdenking van hul stigting te vier, het hulle hul eerste grondpadkaravaan, die Bush Lapa Gravelroader, bekendgestel.

Hierdie karavaan is spesifiek gebou met die gesinsleefstyl in gedagte, en is ontwerp om die kampervaring te vergemaklik. Dit bied dus gemak en gerief wat beslis die kamplewe na die volgende vlak neem.

Om kamp op te slaan en uit te pak wanneer jy 'n bossleepwa het, kan tydrowend wees. Bush Lapa het besef dat dit 'n tekortkoming is wat uit die weg geruim moes word, en dat daar 'n behoefte aan 'n karavaan was wat vinnig en maklik opgestel kan word – 'n sleepding wat nie tente, buitestorte, pale en seil het nie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.