Kamp en Karavaan

Discoverer Journey

Motorhome-World se eerste nuwe Discoverer Journey, kompak, maklik om te bestuur, en gemaak vir twee reisigers, is binne 'n uur en 'n half verkoop nadat besoekers aan die 2020-karavaanskou kon begin om dit te besigtig. Dis waarskynlik 'n rekord volgens die meeste standaarde, en 'n bewys van die groot belangstelling wat die publiek in hierdie voertuig getoon het.

Is Suid-Afrikaners dalk reeds beïnvloed deur die onheilstories wat deur die koronavirus geskep is, en het hulle reeds 'n plan bedink vir hoe om uit die stad en die skares te ontsnap? Nouja, die Journey is onteenseglik die ideale ontvlugtingsvoertuig!

You’re reading a preview, subscribe to read more.