Kamp en Karavaan

Hier voel jy wonderlik!

Vir my is dit baie lekker om nuwe karavaanparke te ontdek, veral parke wat heeltemal anders is as naburige oorde. Naby, en onlangs geresenseer, kan Somabula en Diamanté opgeson word as "pure bos" en "bos met waterglybane en troeteldonkies". Wonderland 45 daarenteen, is hoewel dit 'n gesinsoord is, hoofsaaklik 'n visvangplek. By Wonderland 45 is 'n visstok en visgereedskap 'n voorvereiste. In die oord is vyf damme waarvan die water vanaf 'n kristalhelder stroom, die Boschkoprivier, 'n kilometer van die kampterrein af, kom. Die stroom is onbesoedel,

You’re reading a preview, subscribe to read more.