Kamp en Karavaan

Kom hierheen vir 'n rustige Wegbreek

Ek het ernstig aan noutevrees begin ly, en gelukkig was dit tyd vir my eerste avontuur van 2020. My eskapade het begin toe ek die Isuzu D-Max met sy daktent in Kaapstad gaan haal het, en op die N2 koers gekies het na my huis in Greyton. Dit het my kans gegee om al my kameras en kamptoerusting in te pak. Na 'n kuipstop, of eerder 'n pasteistop, in Riviersonderend, het ek die pad gevat na Montagu en my eerste kampplek van hierdie toer. Ek hou baie daarvan

You’re reading a preview, subscribe to read more.