Kamp en Karavaan

KARAVAANSKOU 2020

Wat groei elke jaar eksponensieel, beslaan 15 000m², en lok meer as 900 uitstallers, onder andere meer as 350 maatskappye wat hul produkte kom bekendstel? Jy het reg geraai. Dis natuurlik die 2020-Karavaanskou wat van 21 tot 23 Februarie by Gallagher Estate in Johannesburg plaasgevind het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.