Kamp en Karavaan

Nuus

2020-STEALTH-KARAVAANREEKS

Stealth het onlangs sy nuwe reeks 2020-modelle, asook sy Bakkie-Mate, by die Karavaanskou by Gallagher Estate, Midrand bekendgestel.

Die 2020-modelle is die produk van handelaarterugvoering en aanlyn stemmings. Dié modelle het 'n herontwerpte binneruim en nuwe kleurskemas. Aanvanklik het 'n binneontwerper drie konseptemas, Mountain, Bush en Beach ontwikkel. Oor al drie hierdie temas is op Facebook gestem, waarvolgens die strandtema die meeste stemme gekry het. Dit is dus as die binneontwerp-etos vir die nuwe reeks gebruik.

Die kaste binne-in is verander om voorsiening te maak vir 'n hangkas by die laaikas naaste aan die middel sodat die mikrogolfoond na 'n veel groter spensarea buite geskuif kon word. Die agterste banke is laer gemaak om die sitplekke gemakliker te maak, en die

You’re reading a preview, subscribe to read more.