Kamp en Karavaan

Kamptoerusting

Blocker Pro word gebou om te hou

Hierdie sterk voorste panele pas enige Fiamma-afdak, sowel as afdakke van ander handelsmerke wat 'n ankerspoor voor die loodstaaf het. Die Blocker Pro het een groot kristalvenster wat baie lig verskaf, en 'n vinielverlenging tot op die vloer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.