Kamp en Karavaan

Kampvuurpraatjies

KAMP EN KORONAVIRUS

Om die verspreiding van die Koronavirus te voorkom, het die president enige byeenkoms of vergadering van meer as 100 mense verban. Beteken dit dat karavaanparke waar meer as 100 besoekers is, buite perke is? Moet karavaanparke sluit?

Gill Saunder

Hoewel ek nie 'n mediese praktisyn is nie, dink ek dit sal gek wees om dit te doen, op grond daarvan dat daar 'n gesonde hoeveelheid ruimte tussen staanplekke is wat sal voorkom dat besmetting plaasvind, en hoewel ablusiegeriewe gemeenskaplik is, is daar gewoonlik nie 'n groot aantal mense op 'n slag nie. Afgesien daarvan bevat baie ryhuise

You’re reading a preview, subscribe to read more.