Kamp en Karavaan

Ervaar die kampfantasie

Ek gaan maar min na kamp-en-karavaanskoue, en af en toe raak ek 'n bietjie jaloers dat ek nie die opwindende nuwe produkte eerstehands sien nie.

Maar terwyl ek na Custom Camper se fabriek in Meyerton op pad was, het ek besef dat dit nie eintlik saak maak nie, want ek kry veel meer as dit: Ek hoef nie na die karavane wat by 'n skou geparkeer staan te kyk nie; ek kry die kans om hulle te ervaar!

Ek sien hoe hulle gebou word, en kry daarna selfs die geleentheid om die karavane self 'n tyd lank te toets en daarin te kamp.

Kan dit beter word? Ek twyfel.

Een van die jongste karavane wat ek onlangs persoonlik leer ken het, is die Gray wat deur Fred Oosthuizen en sy span van Custom Campers vervaardig word.

Julle het al heelwat gesien en gelees van hierdie superluukse tuiste op.

You’re reading a preview, subscribe to read more.