Kamp en Karavaan

ALMAL IS WELKOM

Voordat ek julle meer vertel van Eastco, wat nou een van my geliefkoosde kampterreine is, wil ek teruggaan na die begin van my reis en een van my ander gunstelinge in Suid-Afrika: Loftus Caravan City, waar ek die Okto Villa gaan haal het.

Hierdie handelaar met die Loftusbroers, Woody, Neil en Joel aan die hoof, en hul span, laat elkeen wat oor hul drumpel stap waarlik welkom voel. Die Loftus-span sorg altyd dat alles gereed en kraakskoon is wanneer 'n mens daar aankom om 'n karavaan te kom haal.

Die blink Okto Villa het op my gewag, slaggereed om die pad te vat.

Toe ons die Okto haak, het ons egter gevind dat die karavaan se

You’re reading a preview, subscribe to read more.