Gaan waar jy wil
Jun 01, 2019
3 minutes
Suid-Afrikaners is besonder lief vir bakkies. En jy kan daarop wed dat Ford-bewonderaars mal sal wees oor die jongste Ranger.
Ek het die voorreg gehad om die bekendstelling van die nuwe Ranger by te woon, sowel as dié van die Ranger Raptor. As my ervarings tydens hierdie ritte enigiets is om in ag te neem, wag daar 'n lekker verrassing op karavaanliefhebbers.
Ford het ons goed laat verstaan dat die nuwe Ranger beslis verbeterde sleepvermoëns het. As 'n begin, het alle nuwe modelle nou
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days