Kamp en Karavaan

GAME OF ‘THRONES’

Dit het al met ons almal gebeur: jy word in die middel van die nag wakker wetende dat daar nog 'n paar uur van slaap oor is. Maar dan besef jy … die natuur roep!

Om in die nag badkamer toe te gaan, kan nogal lastig wees, des te meer wanneer jy kampeer en jou staanplek ver van die ablusieblok af

You’re reading a preview, subscribe to read more.