Kamp en Karavaan

Kampvuur PRAATJIES

ONS EERSTE KARAVAANVAKANSIE WAS R50!

Sedert 1980 en ons eerste karavaan het ek begin om 'n joernaal te skryf waarin ek tot vandag toe ons ervarings tydens elke reis opteken.

Dit is interessante leesstof wat wonderlike herinneringe oproep van die heerlike vakansies.

My eerste inskrywing was in Augustus 1980 toe ons as nuwe karavaaneienaars van Pietermaritzburg na Scottburgh gegaan het.

Wat 'n groot avontuur was dit nie vir ons gesin nie! Ons het laat die dag daar aangekom en moes die tent in die donker opslaan, wat die battery laat pap word het.

Ons sleepkombinasie was 'n Ford Cortina 2.0L en 'n Jurgens 440 Deluxe.

Die totale koste vir die naweek was die reusebedrag van R23 vir brandstof en R26,16 vir die staanplek (vir twee volwassenes en twee kinders)... totaal R49.18.

Later in 1980 het ons die

You’re reading a preview, subscribe to read more.