Kamp en Karavaan

Die werkswinkel

RAAD OOR BATTERYLAAIER ASSEBLIEF

Ek is nuut op die toneel, en het onlangs 'n 4x4-bossleepwa gekoop om weer te begin kamp. My eerste vakansies was in 'n karavaan, en dié herinneringe is vir my kosbaar. Ek wil hê my kinders moet ook sulke wonderlike kampervarings beleef.

Om 'n lang storie kort te maak ... ek moes my 4x4-sleepwa se twee ou batterye vervang, en het hulle met twee 674T Maxim 105 A/h-batterye vervang. Nou het ek so 'n paar vrae oor die laai van batterye en die onderhoud daarvan.

Eerstens: Ek het 220 V, 'n 12 V en 'n sonpaneel tot my beskikking.

Tweedens: Jy moet asseblief verstaan, het ek zero tegniesekermis.

Die batterye is albei aan die huidige "laaier" (onbekende handelsmerk) en 'n MegaPulse-toestel verbind (ek het probeer naslaan hieroor, maar ek is gesê om 'n CTEK MXS 5.0-laaier te kry. My vrae:

1. Ek het 'n Stanley 15 ampbatterylaaier met Quick Starttydreëlaar. Sal dit werk of moet ek 'n CTEK

You’re reading a preview, subscribe to read more.