Kamp en Karavaan

As die krag afgaan

Braai is in Suid-Afrika 'n nasionale tydverdryf, net soos kamp en die buitelewe – met goeie rede. Nie slegs het ons 'n wonderlike, gematigde en sonnige klimaat wat ideaal is vir buitelugpret nie, maar ons beskik ook oor die mees skilderagtige landskappe.Ons kan dus met die natuur kommunikeer en lekker saam met vriende braai. Om 'n perfekte braai te hou, beteken egter ook dat jy jou braaitoestel en rooster in 'n goeie toestand moet hou om die skoonste, gesondste en smaaklikste voedsel voor te berei.

You’re reading a preview, subscribe to read more.