Kamp en Karavaan

'n Wrak word 'n wenner

Ek het een oggend 'n oproep gekry van 'n vriend in Johannesburg nadat hy vir my foto's gestuur het van 'n T3 VW-ryhuis, gebou op 'n Jurgens-kampwa wat hy op 'n veiling gesien het. Ek beplan om van Kaapstad af tot in Kaïro te ry, daarvandaan Europa toe, en nog verder ... Wat kon nou beter wees as 'n so 'n Suid-Afrikaanse kampeenheid om hierdie avontuur mee aan te pak. Ek is mal oor die idee van lewe in 'n ryhuis, want ek is besig om geleidelik af te skaal sodat ek hierdie langtermynreisdroom kan verwesenlik. Ek is per slot van sake 31. Daar is nie 'n beter tyd

You’re reading a preview, subscribe to read more.