Kamp en Karavaan

Millenniërs aan die beweeg

Onlangse navorsing het bewys dat die een bedryf waarop millenniërs 'n positiewe invloed het, die kampbedryf is. Hiermee hou die verskillende buitelelugaktiwiteite wat mense beoefen verband, soos met 'n ryhuis toer, of met 'n sleepeenheid soos 'n bossleepwa of karavaan gaan kamp. Dit is meestal natuurervarings wat mense wegneem van die tegnologie waaraan hulle so gewoond geraak het, en hulle minder afhanklik daarvan maak. Dit is nie net

You’re reading a preview, subscribe to read more.