Kamp en Karavaan

Die storie agter Gecko

Ons reis met die Gecko het as 'n droom begin. Na jare van kamp met verskillende karavane, kon ons steeds nie 'n wa vind wat aan al ons vereistes voldoen het nie. Dit is hoe die idee om die heel eerste Gecko-karavaan te vervaardig, ontstaan het. Dis vandag nog die beste besluit wat ons ooit geneem het.

Na die drie jaar waarin die ontwikkeling en bouproses plaasgevind het, het ons 'n volmaakte karavaan gehad. Dit was robuus, sterk en duursaam – 'n karavaan waarin gehalteprodukte gebruik is, wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.