Kamp en Karavaan

Kamp toerusting

Draadlose krag

CTEK se Battery Sense stel jou in staat om die status van jou voertuig se battery op jou slimfoon na te gaan deur Bluetooth-tegnologie te gebruik. Dit werk met enige 20-200 Ah-loodsuurbattery, en gee jou inligting oor die lading, batterytoestand, en selfs die battery se vermoë om die lading te behou. Dis 'n baie goeie manier om permanente batteryskade te voorkom.

R950

You’re reading a preview, subscribe to read more.