Kamp en Karavaan

Okto Gravellor

As styl jou hart vinniger laat klop, dan is hierdie nuwe geslag veldkaravaan – die Okto Gravellor – net die wa vir jou!

Gebaseer op die bekroonde Okto (aangewys as Beste Karavaan by die onlangse 4x4 Expo-skou), het die Gravellor presies dieselfde vloerplan. Die enigste verskil is dat dit 'n dosis opkikkers gekry het, doelgebou vir aankruie op stowwerige agterpaaie vol slaggate om eksotiese, opwindende plekke te bereik.

You’re reading a preview, subscribe to read more.