Kamp en Karavaan

Die werkswinkel

KARAVAAN HET LOSGEKOM

Ek het Hugo Auret se brief in die September 2019-uitgawe gelees, en was nogal verbaas oor jou antwoord op sy brief waarin hy sê dat sy karavaan van sy voertuig af losgekom het. Hugo het goeie raad gegee:“Gaan asseblief na dat die koppelstuk reg funksioneer en stewig aan die sleepbal vas is" en geëindig met: Ry stadiger. Dis gevaarlik vir jouself, jou gesin en ander padgebruikers om uitermate vinnig te ry.”

Hoekom is geen erkenning aan Hugo gegee nie? Wat veilige sleepspoed betref, stem ek saam dat 90km/h 'n veilige sleepspoed is (my ingevoerde Duitse karavaan se handboek spesifiseer dat die spoed van 100 km/h onder geen omstandighede oorskry moet word nie). Hugo het ook voorgestel dat die veiligheidsketting ontwerp moet word om te breek, wat sal voorkom dat die karavaan veroorsaak dat die sleepvoertuig rol wanneer dit loskom.

Ek wil graag die volgende noem. Hoekom kom die koppelstuk in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.