Kamp en Karavaan

Ken jou Wild

Ons kan baie leer van die Afrika-olifant (Loxodonta Africana) wat in hul troppe soveel liefde en sorgsaamheid teenoor mekaar toon. Hulle verdien die naam "sagmoedige reuse".

Daar is baie mites wat met olifante verband hou. Een hiervan is dat hulle dronk word van maroelavrugte. Dit is egter glad nie waar nie, want die vrugte word nie gekou nie en beweeg binne 24 uur deur die liggaam. Dit is dus nie moontlik dat die vrugte kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.