Kamp en Karavaan

Wêreld se eerste elektriese ryhuis kry groter ritafstand

Toe ons in Januarie die eerste keer na die heeltemal elektriese ryhuis gekyk het by die CMThandelskou, was dit toegesluit, en het gelyk of dit binne nog glad nie voltooi was nie. By die 2019-karavaanskou vandeesmaand in Düsseldorf was dit 'n ander storie. Nie slegs was die deur wyd oop nie, maar daar was 'n opgedateerde spreiblad vars

You’re reading a preview, subscribe to read more.