Kamp en Karavaan

Mitsubishi Triton

Na my mening is die styl van die voorkant na my mening taamlik aggressief. Dit het nie meer die tradisionele "bakkie-voorkoms" nie, maar lyk soos iets wat op 'n kombinasie van steroïdes en testosteroon gebaseer is, amper op die patroon van 'n Italiaanse sportmotor. Die Triton lyk van voor af gespierd, en asof dit klein, ligte golwings het, maar dit beloof 'n styl wat anders en sportief

You’re reading a preview, subscribe to read more.