Kamp en Karavaan

Bosveldparadys

1 EEN DING WAT JY SAL GENIET…

Dis lekker om sóveel gesinne te ontmoet

Ek het eers die tweeslaapplek-Crown Trax-karavaan op staanplek 6 van die hoofkampterrein opgeslaan. Hierdie gedeelte het ses staanplekke, almal met elektrisiteit, 'n braaiplek en drinkbare water. Die hoofkampterrein was stampvol, maar Hettie Vermeulen het die laaste van die staanplekke langs die smal waterkanaal vir my gehou.

Hettie en Neels Vermeulen, die eienaars van Riverside Paradise, het my op hul stukkie wonderlike bosveld verwelkom. Hettie is duidelik 'n goeie mensekenner, want sy het onmiddellik gesê: “Wil jy nie eers gaan kyk hoe die boskamp lyk nie?

Ja-nee, sy het my soos 'n boek gelees. Die skaduryke kampterrein langs die Elandsrivier was presies waarna ek gesoek het. En dit het my glad nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.