Kamp en Karavaan

Kom skep asem by 'n lodge waar arende vlieg

Een van die bonusse wat 'n mens ontvang as jy die Eagle Falls Country Lodge besoek, is die pad daarheen. Ek het dié skilderagtige, interessante grondpad vanaf Dysseldorp (van die N12 af tussen Oudtshoorn en De Rust) baie gery in my motorfietsavontuurtye, maar nou wou ek hierdie ongerepte en bergagtige landskap vir my vrou, Annette, wys.

Maar 'n mens hoef nie net 'n liefhebber van lang ritte op grondpaaie te wees om die gebied te

You’re reading a preview, subscribe to read more.