Kamp en Karavaan

Stealth Evo 6 XHR - 594

Die H in die nuwe Stealth XHR se naam staan vir hibried, miskien die eerste keer dat hierdie woord deur karavaanvervaardigers in Suid-Afrika gebruik word, en dit is iets wat 'n mens opgewonde maak.

As jou gedagtes soos myne werk, sal jy moontlik moet duim vashou dat jy nie onlogies dink nie, want ons weet dat "hibried" in die geval van motorvoertuie verband hou met 'n kombinasie van fossielbrandstof en elektrisiteit vir enjinkrag, maar wat het dit met 'n karavaan te doen? Beteken hibried dat dit 'n batteryaandrywingstelsel aan die wiele het, soos beddens wat hulself opmaak, wat beteken dat die wiele hulself op 'n vindingryke manier aan die sleepvoertuig kan koppel?

Wat is 'n hibriedkaravaan?

Wel, dit is eintlik eenvoudig. Dis nie 'n konvensionele karavaan nie en ook nie 'n grondpadkaravaan nie –

You’re reading a preview, subscribe to read more.