Kamp en Karavaan

Opgradering nuus & resensies

JURGENS PENTA

Jurgens Campworld se nuwe Penta gaan die koppe laat draai, en veral die koppe van huidige Penta-eienaars wat gaan regop sit in hul kampstoele voordat hulle koers kies na die naaste handelaar om oor opgradering te gessels!

Die nuwe Penta was lank op die horison, soveel so dat 'n mens nie werklik die verskil kan opmerk tussen 'n onlangse model en 'n model wat dekades oud is nie.Vir daardie tradisionele Jurgens-eienaars – opwinding.

Toe ek met Jurgen Adler, die spanleier by Jurgens, gepraat het, het hy gesê alles in en aan die nuwe Penta is heeltemal nuut. Niks is oorgedra van die vorige model af nie, behalwe miskien die brandblusser,

You’re reading a preview, subscribe to read more.