Kamp toerusting
Oct 30, 2019
2 minutes
Superstabiel
Hierdie Corner Steady van LeisureWorld is van gegalvaniseerde staal gemaak, en dit kan gewigte van tot 1 250 kg dra. Gebruik vier op 'n slag, en jy kan 'n gewig van 5 000 kg daarop plaas! Elke eenheid het 'n reikwydte van 48.75 cm en dit verskaf uitstekende steun in kritieke areas.
Kontak vir prys
Beskikbaar by alle LeisureWorld-handelaars. Vir meer inligting, gaan na www.leisureworldsa.co.za.
Noodsaaklik vir
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days