Kamp en Karavaan

Kampvuur praatjies

PRIVAAT HUUR?

Ander mense is seker in dieselfde bootjie (of liewer karavaan), maar die feit is dat ek 'n pensioenaris is, en nie kan bekostig om 'n klein karavaan te koop of 'n ryhuis te huur nie. Ek en my vrou wil as 'n soort grand finale deur die land reis in 'n ryhuis, want ons wil nie 'n karavaan sleep nie, maar ek het daaraan gedink dat daar mos mense moet wees wat sleepeenhede het wat nie gebruik word nie, en wat dalk bereid sal wees om dit te verhuur, en dan 'n opbrengs te verdien uit hul belegging.

You’re reading a preview, subscribe to read more.