Kamp en Karavaan

Die werkswinkel

BRANDSTOFSELLE VIR KAMPDOELEINDES

Ons geniet dit om op afgeleë plekke te kamp, en doen dit al 'n hele paar jaar, dus het ons teen dié tyd redelik baie toerusting om die ervaring vir ons so gemaklik moontlik te maak. As 'n mens die "beskawing" verlaat en in die veld kamp, geniet en sien jy kampterreine en dele van Suid-Afrika wat die meeste mense nooit beleef nie.

Hierdie manier van kamp, heeltemal van gebaande weë af, bied egter uitdagings, veral ten opsigte van die konstante toevoer van elektrisiteit. Deur die jare was dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.