Kamp en Karavaan

'n Goue oue herbou

Ek het altyd gevoel dat ek met 'n karavaan kan praat, dat hy 'n siel het en kan hoor wanneer ek hom groet, en liefdevol op my versorging reageer – asof hy 'n lewende wese is. Omdat ek só oor 'n karavaan voel, wonder ek dan wat daarmee gebeur wanneer 'n karavaan 'n gevorderde leeftyd bereik nadat hy dekades lank skadu teen die hitte van die Afrika-son en skuiling teen gietende reën verskaf het.

Hoe sorg jy vir iets wat soveel plesier verskaf het, en vir jou 'n tuiste weg van die huis

You’re reading a preview, subscribe to read more.