Kamp en Karavaan

Volkome genot – en die vis byt!

1 EEN DING WAT JY SAL GENIET is die "Geen Musiek"-regulasie wat verseker dat jy die vreedsaamheid van die veld ten volle kan geniet.

Ek was uiters gelukkig om op die laaste nippertjie 'n staanplek te kry by Bass Lake Lodge buite Pretoria. Dit was 'n langnaweek, en dis 'n besonder gewilde oord, minder as 30 minute se ry vanaf Pretoria. Dié plek is omtrent elke naweek of vakansie in die jaar volbespreek.

My grasbedekte 12 x 12 m-staanplek met sy eie kragpunt en draagbare braaitoestel, was reg oorkant een van die ablusieblokke. Trouens, al 34 staanplekke is relatief

You’re reading a preview, subscribe to read more.