Kamp en Karavaan

'n Glinsterende juweel ver van die gewoel

1 EEN DING WAT JY SAL GENIET, is dat dit geheel en al 'n natuurreservaat is.

Ek was doodseker dat ek dopgehou word. Ek kon nie omdraai nie, want ek het met 'n tentankertou tussen my tande en 'n tentpen in my regterhand gestaan. Ek was besig om die padkaravaan op te stel wat ek sowat 40 minute tevore in Pretoria gaan haal het. Ek het geweet daar is geeneen van die Groot Vyf in hierdie reservaat nie; dus kon ek aangaan met wat ek doen. Toe ek klaar was en omdraai, sien ek ongeveer 70 meter van my af drie kameelperde. Hierdie langnekke is

You’re reading a preview, subscribe to read more.