Kamp en Karavaan

'n Toevlugsoord onder die Sterre

1 EEN DING WAT JY SAL GENIET... is die vrede en rustigheid wat 'n mens ervaar as jy deur die welige inheemse tuine stap.

Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary is geleë in die Witzenbergvallei, omtrent ewe ver van Ceres en Tulbagh. Dis net 130 km vanaf Kaapstad, wat die oord 'n ideale bestemming maak vir mense wat 'n naweek wil wegbreek. Maar, glo my, wanneer jy die genietinge wat Fynbos bied beleef het, sal jy lus voel om jou vakansie 'n paar dae langer maak, of inbel dat jy siek is. Dié tyd van die jaar vier die griepvirus juis hoogty.

Die vriendelike Peter Nel en Maurice Lancaster, gesamentlike eienaars van

You’re reading a preview, subscribe to read more.